Cynthia Watros

Cynthia Watros
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cynthia Michele Watros
Geboorte 2 September 1968 (1968-09-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cynthia Watros (gebore 2 September 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), Lost (2004), In Plain Sight (2008), en Video Game High School (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne